Fees Hoogtepunte
Fees Hoogtepunte
Written by Magaliesbergfees Koordineerder



Chantal is bekroon as Mej
Magalies 2007!
Gerrie Pretorius en Rudi Muller
het die dames
tydens die dames oggend (Saterdag) vermaak.
Hoe slag 'n mens 'n Waterbok in die buitelig? Feesgangers
kon die afslag van 'n waterbok besigting, asook om inligting te kry oor
die veiligheid van vleis, soos aangebied deur kenner Dr. Tertius Bergh.
Wie is die beste Brahmaan Bul of
Koei? Vrydag 10 Aug was daar heelwat kompetisie
tussen Brahmaan teelers en en hul beeste. Brits Pos sal 'n
voledige lys van die wenners publiseer.
Dansers het die
toeskouers vermaak met vele passies saam met die sanger Hennie Ungerer.
Interresante stalletjies by die fees wat gesien moet word.
|
|
| Motorboot uitstalling |
Kom kyk die nuwe Hummer is hier! |
|
|
| Tuinmaak idees met Rockage Art |
Clay worx tuin potte uitstalling |
Die APK Brits gemeente
het 10 Augustus die prys gewen vir die beste kos stalletjie by die fees.
Nadine sing
Magaliesbergfees aan die Brand, met liedjies uit haar eie
pen: Iȇrero, Tata....Ek mis jou, en ander gunstelinge soos Kaapse
Draai, Stuur my jou Kombers, en 'n Medley van ABBA wat 'n paar van ons
aan die dans gehad het.
Ollie, Jollie en Lulu die
Rot maak 'n draai by Magaliesbergfees, en
vermaak jonk tot oud met kul kunste en grappige toertjies, asook
liedjies saam met kunstenaars soos Nadine. Kom gerus weer
Vrydag namiddag vir sy wederkoms.
Die Senior Burger oggend
by die Magaliesberg Fees het die senior burgers weer jonk
laat voel.
Touch of Class het opgetree en die Senior Burgers vermaak,
waarna hulle geëet het en ook arbeie van 'n naby
geleë plaas geniet het. Heelwat senior burgurs van
Brits en die naby geleë gebiede het opgedaag vir hierdie
spesiale geleentheid. Manie Mountany het die Magaliesbergfees
formeel geopen by die geleentheid.
Heelwat eetgoed is
beskikbaar by die Fees. Van gegeurde
mieles, biltong, worsbroodjies, pannekoek, vetkoek en nog baie meer.
Of kom geniet 'n bier in die biertuin terwyl jy na 'n
kunstenaar of wat kyk. Kom geniet die fees saam met ons.