Magaliesbergfees 2008 - Inligting vir Uitstallers

Magaliesbergfees 2008 - Inligting vir Uitstallers

Attention: open in a new window. PDFPrintE-mail

Belangrike datums vir uitstallers

Feesdatums, 7, 8 en 9 Augustus 2008

Aankoms en voorbereiding 6 Augustus 2008

Verlaat terrein 10 Augustus 2008

Koste van stalletjies

  • Buite: R650 vir 6 x 8m
  • Binne (saal): R650 vir 3 x 6m

Spesiale vroue oggend: 9 Augustus 2008 (Borge welkom)

Kontak Marinda vir meer inligting: 012 258 0161 of 084 356 6431

Klik op die prentjie hieronder om die aansoek vorm vir uitstallers af te laai:

Kry Aansoek vorm

Jy sal Adobe Reader benodig om die Aansoek vorm te lees. Indien u probleme ervaar, laai asseblief die leser af deur hier te klik: http://www.adobe.com/products/acrobat/readstep2.html

Indien jy nog probleme ondervind, skakel ons gerus by 012 258 0161 of 084 356 6431